W.A.S 8- Return of Earnings- Afrikaans 2008
Document Sample


OPGAWE VAN VERDIENSTE
W.As. 8
2008
Moet deur alle werkgewers voltooi en ingedien word:
Pos aan: Aanslae Afdeling
* 955, Pretoria, 0001
Compensation House
Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en- Siektes, 1993 (Wet 130 van 1993) Artikel 82(1) H/v Hamiltonstraat & Soutpansbergweg, Arcadia
Sy Edele., Prof., Dr., Eerw., Mnre., Mnr., Me. ( Inbel Sentrum 0860105350 Right Fax 012-357 1829
e-pos: roe@labour.gov.za
Webtuiste: http://www.labour.gov.za
VERWYSINGSNOMMER
Aanslagjaar 1 Maart 2008 tot 28 Februarie 2009
Datum uitgereik
Hierdie opgawe moet ingedien word voor of op 31 Maart 2009
*Raadpleeg asseblief die ingeslote riglyne met voltooing van die vorm
DEEL1: WERKGEWERSBESONDERHEDE Vul die wit blokke in slegs waar besonderhede verander het.
Gebruik blokletters of maak 'n X waar van toepassing
1.1 Handelsnaam.
1.2 Naam van eienaar, Mpy of BK.
1.3 Maatskappy of BK nommer.
1.4 Werkgewer se ID-nommer.
1.5 Werkloosheidversekerings nommer.
1.6 Posadres.
Poskode
1.7 Liggingsadres.
Kode Nommer
1.8 Telefoonnommer.
Kode Nommer
1.9 Faksnommer.
1.10 Selfoonnommer.
1.11 E- pos adres.
1.12 Besonderhede van werksaamhede.
a) Beskryf die aard van die besigheids-boerderywerksaamhede, goedery wat
verkoop of vervaardig word/of dienste gelewer.
b) Beskryf die materiaal wat gebruik word
in die vervaardiging van goedere.
c) Beskryf die aard en omvang van
konstruksie/oprigting wat
onderneem word.
d) Indien 'n boerdery, dui die aard Veeboerdery Saaiboerdery
van die boerdery aan. Gemengde boerdery: % Vee % Saai
e) Gebruik u enige trekkers en/of krag
aangedrewe sae. Ja Nee
1.13 Status van die besigheid.
a) Gestaak. J J J J M M D D
b) Verkoop met: J J J J M M D D
Bates. Ja: Nee:
Bates & laste. Ja: Nee:
Naam en adres van nuwe eienaar /
Mpy of BK.
c) Gelikwideer/gesekwestreer met Hofbevel Datum: J J J J M M D D
Boedel No.
d) Eienaar oorlede. Datum: J J J J M M D D
ERDIENSTE
W.As. 8
2008
dien word:
OMMER
Maart 2009
die vorm
Verwysingsnommer W.As. 8
DEEL 2: Verdienste van alle permanente, tydelike en geleentheid werknemers 2008
LEES ASSEBLIEF DIE RIGLYNE VOORDAT DEEL 2 EN DEEL 3 VAN DIE DOKUMENT W.As 8, OPGAWE VAN VERDIENSTE, VOLTOOI WORD
2.1 Gemiddelde aantal werknemers in diens vir die tydperk 1 Maart 2008 tot 28 Februarie 2009.
Werklike verdienste betaal aan al die werknemers (permanente, tydelike en geleentheid werknemers) vir die aanslagjaar 2008 - 2009
2.2 VERDIENSTE BETAAL VIR DIE TYDPERK 1 MAART 2008 TOT 29 FEBRUARIE 2009.
2.2.1 Totale verdienste betaal aan alle werknemers betaal (uitgesonderd direkteure van 'n
Maatskappy of lede van 'n Beslote Korporasie) tot 'n maksimum van (SLEGS RANDE)
R 214 305 per persoon vir bogenoemde tydperk. Ø Ø
(Sien 2.2.2 vir direkteure/lede se verdienste)
2.2.2 Totale verdienste van direkteure van 'n Maatskappy of lede van 'n Beslote
Korporasie betaal tot 'n maksimum van R 214 305 per persoon vir bogenoemde Ø Ø
tydperk .
Heg n lys aan met die name, ID nommers en adresse.
2.2.3 Totale kontantwaarde van gratis voedsel en/of huisvesting, indien nie in 2.2.1 of 2.2.2 Ø Ø
ingesluit is nie.
2.2.4 Totale bedrag (2.2.1 + 2.2.2 + 2.2.3). Ø Ø
2.2.5 TOTALE BEDRAG IN WOORDE:___________________________________________________________________________________________________________________
2.3 NB: Indien die getal werknemers en/of die totale verdienste betaal met 30% meer of minder verskil van die vorige
aanslag jaar, 2007, verstrek kortliks die rede:
DEEL 3: Versuim om hierdie gedeelte in te vul sal veroorsaak dat die voorlopige verdienste deur hierdie kantoor beraam
word. Die syfers sal gebaseer word op die werklike verdienste verklaar in 2.2.4 plus 'n persentasie wat van tyd tot
tyd deur die Kommissaris vasgestel word.
3.1 Gemiddelde aantal werknemers wat na beraming gedurende die tydperk 2009
1 Maart 2009 tot 28 Februarie 2010 in diens sal wees.
Beraamde verdienste van al die werknemers (permanente, tydelike en geleentheid werknemers) vir die aanslagjaar 2009 - 2010.
3.2 BERAAMDE VERDIENSTE BETAALBAAR VIR DIE TYDPERK 1 MAART 2009 TOT 28 FEBRUARIE 2010.
3.2.1 Totale beraamde verdienste betaalbaar aan alle werknemers (uitgesonderd
direkteure van 'n Maatskappy of lede van 'n Beslote Korporasie) vir die (SLEGS RANDE)
bogenoemde tydperk tot 'n maksimum van R 239 172 per persoon. Ø Ø
(Sien 3.2.2 vir direkteure/lede se verdienste).
3.2.2 Totale beraamde verdienste betaalbaar aan direkteure van 'n Maatskappy of lede
van 'n Beslote Korporasie betaal tot n maksimum van R 239 172 per
persoon vir bogenoemde tydperk. Ø Ø
Heg 'n lys met die name, ID nommers en adresse.
3.2.3 Totale kontantwaarde van gratis voedsel en/of huisvesting, indien nie in 3.2.1. of 3.2.2. Ø Ø
ingesluit nie.
3.2.4 TOTALE BEDRAG (3.2.1 + 3.2.2 + 3.2.3). Ø Ø
3.2.5 TOTALE BEDRAG IN WOORDE:__________________________________________________________________________________________________________________-_
3.3 NB: Indien die getal werknemers en/of die totale beraamde verdienste betaal met 30% meer of minder verskil van die
vorige aanslag jaar, 2008, genoem in ( Deel 2 ) verstrek kortliks die rede:
NB! HIERDIE DOKUMENT MOET GETEKEN EN GEDATEER WORD. NB: Finansiële state kan versoek word deur 'n
ondersoekbeampte/ouditeur
Ek sertifiseer dat bogenoemde besonderhede korrek is.
_______________ _________________ _________________ _________________ ________________
Naam in drukskrif: Hoedanigheid: Handtekening: Kontaknommer: Datum:
Get documents about "