PEET PUTTER

					           REUSE UITVERKOPING
                                   VAN
WONING, VOERTUIE,ANTIEKE MEUBELS,
    MEUBELS, VUURWAPENS EN
         BOUMATERIAAL
  BURGERSDORP PANEELKLOPPERS ONDERNEMING
        VEILING VRYDAG 26 MAART 2004
In opdrag van ons kliënt MNR PEET PUTTER, BURGERSDORP, wat
immigreer verkoop ons onderstaande per openbare veiling op:

              DONDERDAG 18 MAART 2004
                                OM 11H00 TE
                 STADSAAL, BURGERSDORP

Stadsaal te Kerkstraat Burgersdorp.

Woonhuis te Monumentweg 12, BURGERSDORP.
Baie goeie woonhuis met vyf slaapkamers, 3 badkamers, oopplan kombuis,
eet-sitkamer, opwas kombuis,woonkamer, ingeboude kaste, alarmstelsel,
binneshuis braaigeriewe, dakwaaiers, veiligheids hek. Gedeeltelik
Dubbelverdieping met buite dek. Dubbel motorhuis met baie buitekamers.
Twee boorgate met dompelpomp, miniswembad, 35 vrugte bome,
 omhein met veiligheids heining. Twee 5000 liter water tenks, mikro
besproeiing en buiteligte in tuin. Interkom stelsel by hek.

VOERTUIE: 1995 Opel Astra 1600, Datsun 1400 bakkie, Glyder bagasie
wa, fietswa, Mercedes 123.
ANTIEKE MEUBELS: 2 x Kameras, bottles, koeldrank kaste, parafien
kaste, 3 x koffie meule, boontjie kerwer, wafelpan, aartappel fyndrukker,
2x yster strykyster, kakebeenwa wiele, messestel, erdekruike, koperbed kop
en voetstukke, wit spieelkas, Singer naaimasjien, 7 x erde straatlamp skerms,
bin, versameling termostate, Dogtertjie en St Bernard ovaal raam, mieliekop
afmaker, 2 x Groot seeppotte, ovaal ysterpot, Remington oudtydse
tikmasjien, Gegote yster kaggel, 2 x volledige oopkaggels, 4 x Geelhout
vensterrame, Queen tipe stofie pote, kerkklok, koper gifspuit kan, 3 x Bellas
mandjies, antrasiet stoof, ou telefoon skakelbord.
MEUBELS: 4 x Hangkaste, los matte, 4 x Sitkamerstelle, 2 x Lazy boy
stoele, Emboia eetkamerstel (8 stoele), 4 x Buffets, 2 x vertoonkaste,
kombuiskas (chipbord), 2 x laaikaste/vertoonkas toonbank, 3 x kinder
klerekaste, laaikas, 2 x koffietafels, teetrollie, 2 x enkel beddens, 3 x ¾
beddens, dubbelbed, barstoele, spieelkasstoeljie, naaimasjien kas, skoolbank
en pote, kas met klein fakkies, groot linnekis, 3 x agastoof kappe, yster
enkelbed, toonbanke en kaste, 8x enkelbed kopstukke, 3 x yster Divan
enkelbed, badkamerkassie, 7 x staal gordynkappe, 3 x Hout gordynkappe,
klein vierkantige tafeltjie, glasbladraam, Queen ysterbed, klein yster en hout
stoeltjie.
LINNE: Handdoeke en baie lakens en komberse, gordyne en elektriese
komberse.
Baie verskillende soorte boeke.
KOMBUIS BREEKWARE EN KOMBUISTOERUSTING:
 2 x Gasstofies, Vlekvryestaal bakke, stel ysterkastrolle, vleismeule, sputnik
hand wasmasjien, koperware, 5 x Houtbakke, 15 x mandjies, blompotte,
tertborde, eettafel roteerder, glasflesse, servetstaanders, koppies en pierings,
kersblakers, braairoosters, driebeenpotstaander, 3 x Driebeen potte,
platboom swartpot.
VUURWAPENS: 12 Geweer kluis, CBC 12 boor haelgeweer, 3500 x .22
patrone, Vector 223 met Nikon teleskoop, Smith Mes slypstel (nuut),
Answich .22 geweer met Tritsikon Teleskoop, 9mm Mab Pistool,
.45 magesyn (50 rondtes), 4 x Teleskope, spot teleskoop met 3 been,
5 x Ramrods, 1200 x 9mm patrone, .22 Revolver, .32 Long Revolver.
KAMERAS: 3 xPanasonic video kameras, 2 x Nikon cameras (spinter
nuut), Chinon kamera met lense + Flash, Vergroter met chemikalië, kamera
sakke, 2 x flashes, 2 x drie bene.
BOUMATERIAAL EN BOERDERY: Elektriese skok vreet heining, 2 x
voerkrippe, draadmasjien, dompelpomp, Du Plessis kortslag PMP ¾
perdekrag waterpomp, sparre, stadige spoed listermasjien, Ruffcast masjien,
sinke, staalkonstruksie, vensterrame, wasbakke, 2 x vlekvryestaal hoek
wasbakke, 2 x vlekvryestaal toilet, vierkantige downpipes, vierkantige asbes
pype, 3 x staalvensterrame, 2 x Groot hout afskortings, erde wasbak,
hoeveelheid teels, teerpale, 2 x Beton pilaar kopstukke, koperpyp,
Lugversorger pype en filtreeder.
TUIN EN KAMPTOERUSTING: Tuin stoele en tafels, 6 x asbes tuinbank
potte, boogsaag, snoeisker, 2000m- 15mm swart pyp, elektriese grassnyer, 2
x randsnyers, plastiese en asbes blompot bakke, reënmeter, gifstowwe,
15mm policop pyp, klein trapleer, plastiese laste en koppelstukke,
2 x strandsambrele, sif en ogiesdraad, swembad filter met pomp, muskietsif,
petrol grassnyer, Dubbelbed opblaas matras, 3 x skadu nette, 3 x kinder
tente, 6 man twee vertrek tent, Gezibo, strand gezibo, 3 x camo nette.
ELEKTRIESE WARE: 3 x ketels, 2 x koffie perkoleerders,
3 x Broodroosters, versapper, handklitser, 2 x 4 plaat Defy Hop met kas,
2 x Defy ooghoogte oonde met kas, 2 x warmskinkborde, 2 x warmplaat
stofies, 2 x olieverwarmers, 3 x verwarmers, 2 x staanlampe, bedlampe,
Springbok vleissaag met N30 meul, skietlig, herlaaibare lantern,
3 x kisvrieskaste, staanvrieskas, yskas, karavaan yskas, Industriële
outomatiese wasmasjien, 2 x Dubbelbalie wasmasjiene, elektriese koorde,
koord met lig, bedradingstoerusting, mikrogolf oond, wafelpan, lamineer
masjien met plastiek, waaier met staander, infrarooi maseerder, elektriese
skeermes, epilady, Veri Mark haarverwyder masjien, swaardiens Vacuum
pack (nuut), Hoover stofsuier, Drom stofsuier, snackwitch, Makitha boor.
HOUT: Okkerneuthout, Emboia, Geelhoutbalke, Kiaat, Oregan pine,
sleepers, 57 x klein chipborde, 56 x Groot Chipborde, werksoppervlakte
blaaie, gemengde hout.
KUNS TOERUSTING: 5 x Papiermaakrame, 3 x Silkscreen rame,
Silkscreen ink + squeegy, skildery rame, 55 x geraamde skilderye, verf en
papier, 50 x pottebakker vorms, 200-300kg pottebakers klei, 40 x emmers
glasuur, draaiwiel, 2 x pottebakkers oonde (1 groot/1 klein).
MUSIEK TOERUSTING: 3 x CD spellers, CD kassies en standers,
langspeel plate, plate speler, kasettassie, los luidsprekers, JVC 12CD
Motor Shuttle.
REKENAAR EN TV TOERUSTING: 2 x 486 rekenaars, 2 x Pentium
rekenaars, 2 x Printers, CD programme + speletjies + joystick,
fotostaatmasjien A5,A4,A3, A3 Gillotine, 2 x Tikmasjiene, 2 x Samsung
video masjiene, DSTV Dekordeerder en skottel, M-Net dekordeerder,
Tedelex TV (nuut), Samsung TV, 2 x swart en wit Mini TV, Haasore, Video
Kassette.
NAALDWERK TOERUSTING: Empisal Naaimasjien, Empisal
Omkapmasjien, gare, hekelgare, wol, material.
GASTOERUSTING: 2 x Cadac skottelskare met bottles, steakbraaier, gas
verwarmer, 4 x Gasstofies en bottles, 2 x Gasbottels reguleerders.
SPORT en SPEEL TOERUSTING: Swaaie, glyplank, klimraam,
vingerborde, 5 bord speletjie, legkaarte, stel bumbells gewigte, gholfstel,
2 x kinderfietse, 4 x Giantfietse, 2 x Driewiel, 2 x Winter trainers, fietsry
bybehore, wegspringblokke en tokse, radio beheer vliegtuig, 3 x visstokke,
Diepsee visstok met Skabro katrol, visgereedskap, mini rubberduck + enjin,
toutrek tou.
LOS GOEDERE: Parafien pomp, 4 x 200 liter dromme, 2 x 10 liter
melkkanne, 2 x 100liter plastiek dromme, inkopiemandjies, staal hoekrak,
2 x sandspeelbakke met standers, 2 x mikroskope, Reistasse en Toksakke,
spieels, telefoon instrumente, 3 x Vistenks met bybehore, 3 x Groot
voëlhokke, Vervoerkoutjies, 2 x Voëlhokkies, hamsterhokkie, haashok,
Geelhout selfvoerder, voëlhok, hamers, bougereedskap, 2 x waterpasse,
2 x groot blou houtrakke, lere, 2 x figuursae, Verf en Koolteerverf verseeler,
moderne blikke, Oudtydse Blikke, Porseleinpop versameling, seëls,
3 x Vrugtesmeer droograkke, 3 x Vrugte droograkke en Pottery bakke.

AFSLAERSNOTA: Besoek ons webblad by www.cmw.co.za vir verdere
inligting. Items mag bygevoeg en of weggelaat word sonder enige verdere
kennisgewing.
TERME: Streng kontant of bankgewaarborgde tjeks op dag van veiling. Alle
voornemende Kopers moet hul BTW, Identiteits, Produsentenommers asook
wyse van betaling bevestig by registrasie. Alle Kopers moet registreer en `n
R500.00 terugbetaalbare deposito sal gehef word by registrasie.
NAVRAE:            Peet Putter        051-6530371        082 4109 031
                   Ronnie koekemoer 051-6530257          082 572 7521
                   Koos Kruger        051-6530210        082 571 3918
                   CMW Burgersdorp 051-6531877

				
DOCUMENT INFO
Shared By:
Categories:
Stats:
views:284
posted:6/25/2011
language:Afrikaans
pages:4