VIVA FIBONACCI VIVA __

W
Shared by: gyvwpsjkko
Categories
Tags
-
Stats
views:
320
posted:
4/12/2011
language:
Afrikaans
pages:
7
Document Sample
scope of work template
							VIVA FIBONACCI VIVA !!




LEONARDO FIBONACCI
ITALIAANSE WISKUNDIGE
GEBORE IN PISA (1170-1240)
        FIBONACCI PROBLEEM
Hoeveel pare hase kan geteel word in een jaar vanaf een paar
klein hasies ?

LW : Kleintjies teel weer vanaf tweede maand van geboorte




FIBONACCI GETALLE

1; 1; 2; 3; 5; 8; 13; 21; 34; 55 ; ……
             GOUE VERHOUDING
   DEEL OPEENVOLGENDE FIBONACCI GETALLE

   1/1=1;   2/1=2;   3/2=1.5 ;   5/3=1.6666;   8/5=1.6

   GOUE VERHOUDING= 1.618034

   GRAFIES
             GOUE REGHOEK
   REGHOEK SE SYE VERDEEL

   VERHOUDING 1 : 1.61803

   GLO IS MEER AANGENAAM OP DIE OOG
          GOUE HOEK
   Sommige plante se blomme groei vanaf middelpunt

   Probeer kleinste moontlike area gebruik

   Meeste blootstelling aan son

   Hoek gewoonlik 137,5°

   Verhouding tussen goue verhouding
    en die omtrek van ‘n sirkel
FIBONACCI IN NATUUR
   TWEE KROONBLARE




   AAANTAL BLARE AAN
    STEEL




   DERTIEN KROONBLARE
FIBONACCI IN MENSGEMAAKTE
STRUKTURE
   DIE GRIEKSE
    PARTHENON




   DIE TAH MAHJAL

						
Related docs
Other docs by gyvwpsjkko
Brief instructions for taking cheek swabs
Views: 3  |  Downloads: 0
SINGER'S SINGER
Views: 5  |  Downloads: 0
Where to go for help
Views: 93  |  Downloads: 0
How Are Effective Brochures Made
Views: 53  |  Downloads: 0
A Case Study- A Melon Breeding Project
Views: 21  |  Downloads: 0
Tour South Africa - Cross African Tours……
Views: 4  |  Downloads: 0