Docstoc

Naam van film - DOC

Document Sample
Naam van film - DOC Powered By Docstoc
					Naam van film            FPB klassifikasie   Jesus Projek              Notas
                                             aanbeveling
2 Fast 2 Furious         13                  Geen lastering – geen D
8 Woman                  13                  Veilig – geen misbruik
                                             van God se naam nie
13 Going on 30           PG L
21 Grams                 16 VL               Sterk D-toekenning
28 Days Later            16 LV               D
50 First Dates           10 L                Geen
A Guy Thing              10 LS               Beslis „n D
A Home at the End of                         Geen D
the World
A Love song for Bobby                        Geen D
Long
A Man Apart              16 VL               Absoluut „n D
A Touch of Spice         PG                  Geen D
AB Tumhare Hawale        13 V
Watan Sarhiyo
About Adam               16                  Beslis „n D
Aetbaar                  PG                  Eng. byskrifte
After the Sunset         PG V
Against the Ropes        10 LV               D. Vele godslastering
Agent Cody Banks         PG V                1 misbruik – geen D
Aitraaz                  10 M                Engelse byskrifte
Alexander the Great      13 VL
Alex en Emma             PG                  D ergsteurend
Alfie                                        Geen D
Alien vs Predator        13 MV               Geen D. Enkele
                                             verwysings, maar te min
                                             om as afskrikmiddel te
                                             dien.
All over the Guy         13 L                Beslis „n D
Along came Polly         PG                  Sterk D-toekenning
Amandla                  10 VL
American Splendor        N/R                 Beslis „n D
American Wedding         16 LSV              Sonder twyfel „n D
Anchorman                10 L                Geen D. Daar is laster,
                                             maar bitter min en
                                             verspreid
Andaaz                   A                   Engelse byskrifte
Anita and Me             10                  Beslis „n D
Angela                   13 V
Anger Management         10 L                2 keer “Oh God” word
                                             aan einde gebruik in
                                             skok – geen D
Anything Else            10
Around the World in 80   PG                  Geen D
Days
Asambhav                 13 PG
At 5 In The Afternoon    PG                  Geen D
Bad Boys 2               16 LV               Beslis „n D
Bad Education            16 SL               Geen D
Bad Santa                 13 VLS   'n Ernstige
                                   waarskuwing. ERGE
                                   MISBRUIK VAN GOD
                                   SE NAAM. 'n D+
Baran                     PG       Veilig – geen D nie
Barbarian Invasions       13
Barbershop 2              13       D - godslastering
Basic                     16 VL    Beslis „n D
Before Sunset             10 L     Te min om aanstoot te
                                   gee. Geen D
Behind the Sun            13 V     Portuguese met Engelse
                                   byskrifte
Being Julia               10 MA
Better Luck Tomorrow      16 LSV   Beslis 'n D
Beyond Borders            16 V
Beyond the Sea                     Geen D
Big Fish                  PG       Veilig
Biker Boyz                13 VL    D
Birth                              Geen D
Blade: Trinity            16 VL    D+
Bloody Sunday             13 V     Beslis „n D, wemel van
                                   godslastering
Bollywood Hollywood       PG       D – roep kort-kort Jesus
                                   Christ – wat steurend
                                   raak
Bowling for Columbine     13 V     D
Boys from County Clare    10
Bruce Almighty            PG L     Kan aanstoot gee.
Breakin‟ All The Rules    PG       Geen D
Bride and Prejudice       PG       Geen D
Bridget Jones; The Edge   13 L     D – gedurige laster
of Reason
Bright Young Things       PG       3 Verwysings maar baie
                                   versprei. Geen D
Bringing down the         10 LSV   2 keer Oh God en 2
House                              ander plekke waar Oh
                                   my God gesê word –
Broken Wings              PG L     Geen D.
Brother Bear              A        Geen D
Buffalo Soldiers          16 VL    D – kan aanstoot gee
Bulletproof Monk          13 V     “God” word net 1 keer
                                   terloops gebruik – geen
                                   D
Cabin Fever               16 VL    Beslis „n D
Calender Girls            PG       2 keer misbruik
Callas Forever            A        Geen lastering
Catch me if you can       PG       4 keer in 2½ ure
Catch that Kid            PG
Cat in the Hat            A        Geen
Catwoman                  PG
Celular                            D –mense gil deurentyd
                                   God se naam uit vrees
                                   maar dit raak later te
                                   herhalend
Charlie‟s Angels 2       10       D
Full Throttle
Chalte Chalte            A        Engelse byskrifte
Chameli                  PG       Engelse byskrifte
Cheaper by the Dozen     A        D- Pertinent &
                                  “Pointed”
Chicago                  16       4 keer in 2 ure
Chill Out                16       Geen D
China; The Panda         A
Adventure
Christmas with the       A        Geen D
Kranks
Cinderella Story         PG       Geen D
City of God              18 LV    Geen godslastering nie
Closer                   16 L     D – Laster nie
                                  noodwendig so erg nie,
                                  maar wanneer gebruik
                                  word is dit baie
                                  pertinent en kan
                                  aanstootlik wees vir
                                  Christene
Club Dread               18       D in erge graad
Cold Mountain            13 VL
Collateral               16 V     Geen D
Confessions of a         16 SVL   Middelmatige D –
Dangerous Mind                    onnadenkend maar nie
                                  gedurig nie
Confessions of a         A        Geen
Teenage Drama Queen
Coral Reef Adventure     A        Leon ken dit nie
Cosmic Africa            PG       Geen D nie
Cradle 2 The Grave       16 VL    D
Dady Day Care            A        3 Godslasterings

Daredevil                13 V     3 keer godslastering en
                                  taamlik weggegooi
Dark Blue                16 LV    D – gereeld en
                                  onnadenkend gebruik
Dawn of the Dead         18 V
Deewaar                  PG V
De-Lovely                PG
Dev                      PG       Geen
Dhoom                    PG V     Engelse byskrifte
Dickie Roberts           PG L     Beslis „n D
Dil Maange More          A
Dil Ne Jise Apna Kha     PG
Dirty Dancing – Havana   PG
Nights
Dirty Pretty Things      16       2 verwysings maar
                                  verdien nie „n D nie
Dodgeball                10 LP    Omtrent 6 laster-
                                  uitroepe, nie te
                                  prominent, kan mense
                                  aanstoot gee. Dus „n D
Door in the Floor         16 SN     D – die man wat gedurig
                                    “Jesus Christ & Oh
                                    God” sê is dikwels
                                    dronk
Down with Love            PG L      D - glad nie nodig nie
Dreamers                  18 LS     Geen lastering nie
Duplex                    13        Verdien „n D baie beslis
Eager Bodies              16 SL     Geen D. Enkele
                                    verwysings, maar te min
                                    om as afskrikmiddel te
                                    dien.
Elaan                     13 V      Eng. byskrifte
El Crimen del Padre       13 LSV    D – ander godsdiens
Amore                               elemente wat kykers kan
                                    aanstoot gee
Elephant                            Geen
Ella Enchanted            PG        Geen D
Empire                    16 LV     Beslis „n D
Envy                      PG L
Eternal Sunshine of the   13 L      D - Erge graad van
Spotless Mind                       laster
Eurotrip                  16 L      Beslis „n D
Evelyn                    PG
Everest                   A
Exorcist: The Beginning   18 V      Geen woordelike
is                                  godslastering nie, maar
                                    natuurlik in
                                    beelde.(Christus
                                    onderstebo aan die
                                    kruis,die verheerliking
                                    van satan ens. Om
                                    daardie rede word „n D
                                    geplaas, maar nie oor
                                    taalgebruik nie.
Extreme Ops               PG        D
Facing Windows            13 L
Fahrenheit 9/11           13 MVL    Geen D. Daar is laster
                                    maar bitter min en
                                    verspreid
Far from Heaven           10        3 keer in 90 min.

Fida                                Engelse byskrifte
Fifty Kisses              N/R       2 “Oh my God”
Fighting Temptations      PG
Final Destination 2       13 V      D – in erge graad
Finding Nemo              A         Geen godslastering nie
Finding Neverland                   Geen D
First Daughter            PG        D
Flight of the Phoenix               D-
Forces of Nature          A
Forgiveness               10 L      Geen
Freaky Friday             A         D - herhaaldelik uit
                                    tienermond
Freddie vs. Jason         16 LNSV   Beslis „n D
Friday after Next           18 VLS            D
Full Frontal                13 V              D – tipiese filmster
                                              gebruik
Gangs of New York           16 LV             4 keer in 3 ure
Garage Days                 16 LS             Beslis „n D
Garden State                13 LS
Garfield                    A                 Geen D
Garv                        16 V
Girl With A Pearl           PG S              Geen D
Earring
Godsend                     13                Geen D
Goodbye Lenin               10 M              Geen D. Enkele
                                              verwysings, maar te min
                                              om as afskrikmiddel te
                                              dien.
Good Boy                    A
Gothika                     16
Grind                       13 LNS
Harold and Kumar go to      16                Ernstige D-waarskuwing
White Castle
Harry Potter: Prisoner of   GTC-Nu-Metro      Geen
Azkaban                     PG-Ster-Kinenor
Heartlands                                    Geen D. Het enkele
                                              verwysings maar te min
                                              om as afskrikmiddel te
                                              dien
Hellboy                     13 MV             Geen D
Hero                        10 VN             Geen D
Hidalgo                     10
Hollywood Homicide          13 LV             Beslis „n D
Home on the Range           A                 Geen D
Honey                       PG LV
Hotel Rwanda                                  Geen D
House of Sand and Fog       16                Geen D
How to Deal                 PG                D. God se naam sonder
                                              nadenke gebruik deur
                                              tieners
How to Lose a Guy in        10                “Jesus “ word 2 keer
10 days                                       gebruik, amper
                                              onhoorbaar-
Hulchul                     10 MA             Engelse byskrifte
Hulk                        10                Veilig
Human Stain                 13 SLN            D – kan aanstoot gee
Hum Tum                     PG                Nie gesien nie
I‟m With Ludy               13                Beslis „n D – Oh my
                                              God‟s word mildelik
                                              rondgestrooi
I Capture the Castle        13                D – kan aanstoot gee
Igby goes down              16 LV             D – God se naam
                                              dikwels sonder nadenke
                                              gebruik deur tieners.
I Heart Huckabees                             D+
I‟m Not Scared              10
In America                  13
In Good Company                D-
Insaaf               10 PG
Intacto              13 V      Spaans – geen D nie
In the Cut           18        Beslis „n D – gedurige
                               godslastering
In this World        PG        Geen D
Intermission         16 LSV    Beslis „n D
I, Robot             10 VM
Japanese Story       13 S      Geen
Jeepers Creepers 2   16 VL     Oh My God 3 keer,
                               maar versprei
Jersey Girl          10 LS     „n Stewige D, baie
                               lastering en
                               moedswillige skok-
                               uitroepe
Johnny English       PG        D – terloopse
                               gewoontevormende
                               manier gegee
Johnsons Family      PG
Vacation
Jungle Book 2        A
Just Married         10 LS     D
Kaena                PG
Kal Ho Naa Ho        A
Kangaroo Jack        PGV       D
Ken Park             18 SNVL   Grootste ,dikste D
                               ergste gr. Godslastering
Khakee               PG        Engelse byskrifte
Kill Bill – vol. 1   18 V      Beslis „n D
Kill Bill – vol. 2   16 VL     Baie beslis „n D
King Arthur          13 V      Geen D
Kinsey                         D-
Kisna                13 V      Eng. byskrifte
Knockaround Guys     16 LV     Beslis „n D
Kyun! Ho Gaya Na…    PG
Ladder 49            PG        Geen D – Daar kom “O
                               God‟s” voor, maar dink
                               nie dit sal aanstoot gee
                               nie
Lakeer               PG        Indiese films word nie
                               aan ons gewys nie
Lakshya              PG        Indiese films word nie
                               aan ons gewys nie
Lantana              16        Veilig
Lara Craft           10 V      2 gevalle van misbruik,
                               maar so nie „n D plaas
                               nie
Laurel Canyon        16 LS     Beslis „n D
Laws of Attraction   PG L      Geen D
Layer Cake                     Geen D, alhoewel dit
                               wemel van kragwoorde
Legally Blonde 2     PG        Beslis „n D
Leo                  13 SV     Geen
Line of Control      13 VLP
Little Black Book      10 M     Geen D. 3 Misbruike
                                van God se Naam, maar
                                is te verspreid en
                                geissoleerd om aanstoot
                                te kan gee.
Lost in Translation    NSL      Verdien „n D
Love Actually          16 LS
Luther                 PGV
Maid in Manhattan      PG L
Main Hoon Na           A        Indiese frilms word nie
                                aan ons gewys nie
Main Prem Ki Deewani   N/R      Engelse byskrifte
Hoon
Man on Fire            16 V     Geen D
Marci X                10 L     D. God se naam dikwels
                                sonder nadenke gebruik
                                deur tieners
Master & Commander     13 V     Oh My God 3 keer,
                                maar versprei
Masti                  A
Matchstick Men         10 LV    D – kan aanstoot gee
Mean Girls             PG L
Meet the Fockers                D+
Melinda and Melinda             D – gereelde verwysings
Million Dollar Baby             Geen D
Mona Lisa Smile        PG       Veilig
Monster                16 VLS   D Gradering
Moonlight Mile         13 L     D – steurend
Motorcycle Diaries              Geen D
Mujhse Shaadi Karogi   PG
My Baby‟s Daddy        13
My Life Without Me     10       D
My Little Eye          16 LSV   D – erge godslastering
Mystic River           16 VL    Grensgeval – kom
                                verspreid voor
Napoleon Dynamite               D-
Narc                   16 LV    D – Onbeteulde en
                                strerk misbruik van God
                                se naam
National Security      13 VL    Godslastering 3 keer
National Treasure      PG V     Geen D - Daar kom “O
                                God‟s” voor, maar glo
                                dit sal aanstoot gee nie.
Ned Kelly                       Geen D (Video)
Never Die Alone        16 SVL   D
New York Minute        PG       Geen D
Nine Queens            13 L
Nowhere in Africa      13       Duits met Eng. byskrifte
Ocean‟s Twelve         PG L     D – „n Hele paar
                                moedswillige lastername
Oh Schuks I‟m Gatvol   PG L
Once Upon a Time in    16 V     D – kan aanstoot gee
Mexico
Open Range            10 VL     “Jesus” slegs 1 keer
                                onderspeel
Open Water            13 L      Geen D – ware verhaal –
                                voel dit is gemotiveer en
                                nie 'n slordige misbruik
                                van God se naam nie
Out in Africa         N/R
Out of Time           13 V
Paid in Full          16 SVL    D en erge graad
Paycheck              10 V      D. Vele godslastering
Peter Pan             PG
Phir Milenge          PG        Engelse byskrifte
Phone Booth           13 LV     D
Pieces of April       13
Piedras               13 L      Engelse byskrifte
Piglet‟s Big Movie    A
Pollock               16        Beslis „n D
Princess Diaries 2    A
Radio                 PG        Beslis 'n D
Raincoat              PG
Raising Helen         PG L      Geen
Ray                             Geen D
Real Women have       PG S      Geen misbruik nie
Curves
Red Dust                        Geen D
Resident Evil:        13 MVL    Geen D. Enkele
Apocalypse                      verwysings maar weer
                                eens verspreid. Meestal
                                in absolute skok
                                uitgeroep
Ripley‟s Game         16 V
Rudraksh              PG
Rules of Attraction   18 LNS    D – strengste taal
                                beperking te kry wat
                                daar is
Run                   10 PG     Ken nie die film nie
Runaway Jury          13 VL     3 keer gelaster in 2 ure
                                fliek wat vinnig beweeg
                                en vermaaklik is
Rundown               13 V      Beslis „n D
Saved                 10 LS     D
Saw                             D
Scary Movie 3         13 VL     Sterk D-toekenning
School of Rock        PG L      Veilig
Scooby Doo 2          PG V      Geen
Sea Biscuit           10        D – kan aanstoot gee
Second Hand Lions     PG        Veilig
Secretary             16 LNSV   D- God se naam word
                                soms gebruik in sado-
                                mascochistiese situasies
Secret Ballot         A
Secret Window         16 V      D
Shall We Dance        PG
Shanghai Knights          10 V     3 misbruike van God se
                                   naam
Shall We Dance            PG
Shark Tale                A
Shattered Glass           10
Shrek 2                   A        Geen D
Sideways                           D
Sinbad; The Legend of     PG       Niks wat aanstoot gee
the seven seas                     nie
Sky Captain and the       10 M
World of Tomorrow
Slap Her She‟s French     13 L     Godslastering deur
                                   tieners, nie in erge graad
Sleepover                 PG
Something‟s Gotta Give    10       D
Sonny                              Geen D -Te min om
                                   aanstoot te gee
Soul Plane                16 LS
Spanglish                          D-
Spartan                   13 VL    Te min om aanstoot te
                                   gee
Spider                    16       Geen D
Spider-Man 2              10 PGV   Geen D
Spirited Away             PG
Spongebob Squarepants              Geen D
Spy Kids 3D; Game         PG
over
Stage Beauty              13 SL
Stander                   16 LV    D – mag sensitiewe
                                   mense aanstoot gee
Starsky & Hutch           10       Geen
Star Trek Nemesis         PG       Veilig – geen ydelike
                                   gebruik nie
Stealing Harvard          13 L     D
Story of an African       PG       Geen D
Farm
Stuck on You              PG L
Sunshine State            PG L     3 Gebruike vd. Here se
                                   naam – voel dis nie
                                   moeite werd vir 'n D nie
Supersize Me              PG       Geen D
Surviving Christmas                D
Suspect Zero              16 V     Handjievol laster, nie te
                                   prominent, maar sal 'n D
                                   gee
Suzie Gold                13
Swades                    A        Eng. byskrifte
S.W.A.T                   13 V
Swimming Pool             16 SN    Geen
Swimming Upstream         13 V     Veilig – geen D nie
Sylvia                    13 LS    D - godslastering
Taking Lives              16 V     D - godslastering
Tales of a Naughty Girl   13 SL    Geen
Taxi                     PG       Daar word 5x gekreeu
                                  “Oh my God” maar ver
                                  van mekaar verwyder.
                                  Sal nie 'n D toeken nie,
                                  maar dit kan mense tog
                                  hier en daar opval.
Tream America            16 L
Tears of the Sun         16 V     2 misbruike – geen D
Terminator 3             13 V     Beslis „n D
The 25th Hour            18 LV    D – in erge graad
The Actors               13 L     Beslis 'n D
The Assassination of              D
Ricahard Nixon
The Aviator              10 M     D+
The Bourne Supremacy     10 V     Geen D
The Butterfly Effect     16 V     D
The Cat in the Hat       A        Niks wat aanstootlik is
                                  nie
The Cats Meow            13 VL    D
The Chronicles of        13 V     Geen D
Riddick
The Clearing             10       Geen D
The Company              A        Geen D
The Cooler               18 LSV   Beslis 'n D
The Dancer Upstairs      16 V
The Day After            PG       Geen D
Tomorrow
The Dreamers             18 SN    Beslis 'n D
The Emperor‟s Club       PG L
The Fighting             PG       Geen D aangesien dit in
Temptations                       'n kerk afspeel
The Forgotten            13
The Four Fathers         13 V     Geen misbruik nie
The Girl Next Door       16 LNS   Beslis 'n D
The Good Thief           16 LV    Geen misbruik
The Gospel of John       PG V
The Grudge               13 V
The Haunted Mansion      10
The Hours                16
The House of Sand and    16       'n Waarskuwing van
Fog                               moontlike misbruik
                                  maar nie noodwendig 'n
                                  D
The Human Stain          13 VL
The Hunted               16 V     Beslis „n D
The Incredibles          PG       Geen D
The In-Laws              PG       Beslis „n D
The Italian Job          PG V     D
The Japanese Story       13 S     Beslis 'n D
The Ladykillers          13 L     Geen
The Last Kiss            13 SL    Geen D
The Last Samurai         13 V     Veilig
The Life Acquatic with            D
Steve Zissou
The Life of David Gale    13       D
The Little Chinese        13
Seamstress
The Lord of the Rings-    13 V
The Return of the King
The Machinist                      D+
The Magdalene Sisters     13 NV    Daar is gelaster maar is
                                   deel van die plot en
                                   ironie van die teks.
The Manchurian            13 V     Geen D
Candidate
The Man Without a Past    13 L
The Matrix Reloaded       13 V     Godslastering 3 keer –
                                   kan aanstoot gee .
The Medallion             10 V     Laster twee keer
The Missing               16 V     Geen
The Mother                16 LNS   D - godslastering
The Motorcycle Diaries             Geen D
The Notebook              10       Geen D
The Other Side Of The     16 SL
Bed
The Passion of Christ     16 V
The Phantom of the        10 MA    Geen D
Opera
The Pianist               13 VL    Geen misbruik
The Perfect Score         13 L     Beslis 'n D
The Polar Express         A
The Princess Diaries 2    A        Geen D. Enkele
                                   verwysings, maar te min
                                   om as afskrikmiddel te
                                   dien.
The Punisher              16 V     Geen D
The Quiet American        16 V     3 Misbruike
The Rules of Attraction   18 SNL
The Sea Inside                     Geen D
The Shape of Things       N/R      Verdien „n D baie beslis
The Sin Eater             16 V     D –Sal christene
                                   aanstoot gee
The Singing Detective     N/R      Beslis „n D
The Statement             10 V
The Station Agent         10 ML    Geen D
The Stepford Wives        PG
The Story of an African            Geen
Farm
The Terminal              PG
The Testament                      Geen
The Texas Chain saw       18 V     D. Vele godslastering
massacre
The Truth about Charlie   10 V     “God” word net 1 keer
                                   terloops gebruik
The Village               10       Geen D
The Whole 10 Yards        13       D
The Wild Thornberrys      A
Movie
The Woodsman                       D-
The Wrong Turn            16 V
They                      16       Grillerfliek ,2 keer
                                   gelaster, maar in 'n
                                   situasie van afgryse
Thirteen                  16 L     D – mag sensitiewe
                                   mense aanstoot gee
Thunderbirds              PG       Vry van laster
Timeline                  10 V     D
Tortilla Soup             PG       Gebruik die Naam van
                                   die Here in die
                                   verbygaan
Torque                    13 VL    Beslis 'n D
Touching the Void         PG L     Wel godslastering, maar
                                   word in uiterste
                                   omstandighede gebruik,
                                   waar die Here eerder
                                   aangeroep word as wat
                                   Hy gevloek word
Triplets of Belville      A
Troy                      13 V     Geen
Station Agent             10
Tupac: Ressurection       13 L     D
Twin Sisters              10
Twisted                   13 VLS
Under The Tuscan Sun      PG L     D – kan aanstoot gee
Underworld                16 V     Te min godslastering in
                                   om D te regverdig
United States of Leland   13       Geen D
Uptown Girls              PG       Beslis „n D, ergste graad
                                   .godslastering
Vaada                     PG
Van Helsing               PG V     5 Oh my God‟s, kan
                                   aanstoot gee
Vanity Fair                        Geen D, te min om
                                   regtig aanstoot te gee
Veer –Zaara               PG
Vera Drake                         Geen D
Veronica Geurin           13 LV    D misbruik God se
                                   Naam gereeld
Waking up in Reno         16 LS    Beslis „n D
Walking Tall              13 V     Geen
Welcome to Moosport       PG       D - godslastering
Whale Rider               PG
What a Girl Wants         A        Romantiese komedie
                                   “Oh my God” 1 keer
                                   gebruik – Geen D
What to do in case of     18       Duitse fliek –2
fire                               misbruike-kom dit
                                   skaars agter – geen D
White Chicks              10       Beslis „n D
White Oleander            13       Misbruik 3 keer – maar
                                   word so weggegooi dat
                                   dit nie aanstoot sal gee
Without A Paddle         PG L            Enkele misbruike,
                                         verspreid en
                                         onopsigtelik. Verdien
                                         nie „n D nie
Wild California          A               Ken nie die film nie
Wild Chimpanzees         A
Wimbledon                                D-
Win A Date With Tad      PG              Geen
Hamilton
Wonderland               16 VL           D
Wondrous Oblivion        PG              Geen Laster
X-2 (X-Men 2)            10 V            D – godslastering
Yesterday                PG              Geen D
You got Served           PG
Young Adam               18 S            D
Your Hand On My Hips     10 L
Yu-Gi-Oh                 PG V
Yuva                     PG              Indiese film

M: Mature Accompaniment
D+: Ernstige misbruik van God se Naam.
D: Gemiddeld, ongeveer 4 - 5 keer.
D-: Drie keer of minder.

				
DOCUMENT INFO
Shared By:
Categories:
Stats:
views:28
posted:1/12/2011
language:Afrikaans
pages:13