REKENINGKUNDE OLIMPIADE TWEEDE RONDE 85 PUNTE 2 URE VRAAG 1 PUNTE: 65
1 punt vir elke bedrag wat met ʼn asterisk * getoon was – daar is geen metode of uiteensetting-punte nie, dit is alles of niks (Geen ander bedrae word aanvaar nie). POTE BEPERK INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEëINDIG 28 FEBRUARIE 2006. 2006 1 680 000* 1 050 000* 630 000* 69 000* 69 000* 424 650 180 000 34 000 55 000* 113 000* 42 650* 274 350* 93 600* 180 750* 40 350 140 400* 19 PUNTE 2005 1 200 000 750 000 450 000 60 000 60 000 348 000* 150 000* 32 000 48 000 90 000 28 000 162 000* 98 400 63 600* 15 600* 48 000*
Verkope Koste van verkope Bruto wins Ander bedryfsinkomste Huur inkomste Bedryfsuitgawes Direkteursvergoeding Ouditeursvergoeding Waardevermindering Salarisse en lone Diverse bedryfsuitgawes Netto bedryfsinkomste voor rente uitgawe Rente uitgawe Netto inkomste voor belasting Inkomstebelasting Netto inkomste na belasting
1
POTE BEPERK BALANSSTAAT OP 28 FEBRUARIE 2006. BATES NIE-BEDRYFSBATES Vaste bates / tasbare bates BEDRYFSBATES Voorraad Handelsdebiteure en ander ontvangbare bedrae (nota 1) Kontant en kontantekwivalente TOTALE BATES EKWITEIT EN LASTE AANDEELHOUERSBELANG Gewone aandelekapitaal (Pari waarde R2.50) Aandelepremie Opgelope wins (Inkomste behou) (nota 3) NIE-BEDRYFSLASTE Lening BEDRYFSLASTE Handelskrediteure en betaalbare bedrae (nota 2) Oortrokke bank TOTALE EKWITEIT EN LASTE
20 PUNTE 2 388 700 2 388 700 89 000* 14 000* 72 000 3 000 2 477 700* 1 655 200* 1 450 000* 48 000* 157 200* 760 000* 760 000* 62 500* 62 500* 0 2 477 700* 2 072 200 2 069 800 97 300* 19 000 78 300* 0 2 169 500* 1 300 000* 1 250 000 0 50 000* 800 000 800 000 69 500* 23 000 46 500* 2 169 500*
AANTEKENINGE BY DIE BALANSSTAAT 1. HANDELSDEBITEURE EN ONTVANGBARE BEDRAE 2 PUNTE 2006 Handelsdebiteure Ontvangbare inkomste (huur inkomste) SAID (Inkomstebelasting) 72 000 0 0 72 000 2005 67 300* 5 000 6 000 78 300*
2.
HANDELSKREDITEURE EN BETAALBARE BEDRAE 4 PUNTE 2006 2005 26 950* Handelskrediteure 11 000 Vooruitontvange inkomste (huur inkomste) 2 000 0 Betaalbare uitgawes (Rente op lening) 6 000 4 000 4 350* SAID (Inkomstebelasting) 0 23 200* Aandeelhouers vir dividende 8 000 62 500* 23 000
2
3.
OPGELOPE WINS (BEHOUE INKOMSTE) 2006 Saldo – begin van die jaar 50 000 140 400* Netto wins vir die jaar 33 200* Dividende Tussentyds 10 000 23 200* Finaal 157 200* Saldo – einde van die jaar POTE BEPERK KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEëINDIG 28 FEBRUARIE 2006 KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE Kontant gegenereer / aangewend uit bedryfsaktiwiteite Rente betaal Belasting betaal Dividende betaal KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE Vaste bates aangekoop Vaste bates verkoop KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE Kontant vanaf aandele verkoop Verhoging / verlaging in lening TOENAME / AFNAME VAN KONTANT KONTANT – BEGIN VAN DIE JAAR KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE – EINDE VAN DIE JAAR AANTEKENINGE: KONTANT UIT BEDRYSAKTIWITEITE Netto wins voor belasting Aansuiwerings : Waardevermindering Rente op lening NETTO VERANDERING IN BEDRYFSKAPITAAL Voorraad Handelsdebiteure en ontvangbare bedrae Handelskrediteure en betaalbare bedrae
4 punte
11 PUNTE 213 000* 352 600* (91 600)* (30 000) (18 000)* (371 500)* (449 000)* 77 500* 208 000* 248 000 (40 000)* 49 500 (46 500)* 3 000*
5 PUNTE 180 750* 55 000 93 600* 23 250* 5 000 300* 17 950*
3
VRAAG 2 VOORGESTELDE MERKPLAN: KRITERIA Aspekte van bekommernis met ʼn Verduideliking VLAK 2 Identifiseer meeste van die aspekte met ʼn poging om te verduidelik. Beheermaatreëls Swak Sommige vir voorraad. verduideliking maatreëls van voorraad oor beheer voorraad beheer verduidelik Beheermaatreëls Swak Sommige vir debiteure verduideliking maatreëls van debiteure oor kontrole. debiteure kontrole verduidelik Beheermaatreëls Swak Sommige vir krediteure verduideliking maatreëls van krediteure oor kontrole krediteure kontrole verduidelik Beheermaatreëls Swak vir kontant verduideliking van kontant kontrole Sommige maatreëls oor kontant kontrole verduidelik VLAK 1 Identifiseer sommige van die aspekte VLAK 3 Toon begrip vir die aspekte met ʼn verduideliking en redes Toon begrip van voorraad beheer wat toepaslik is
20 PUNTE VLAK 4 Toon volkome begrip en bespreking vir die aspekte en duidelike verduidelikings en redes Uitstekende bespreking van voorraad beheer en toon volkome begrip Uitstekende bespreking van debiteure kontrole en toon volkome begrip Uitstekende bespreking van krediteure kontrole en toon volkome begrip Uitstekende bespreking van kontant kontrole en toon volkome begrip
Toon begrip van debiteure kontrole wat toepaslik is
Toon begrip van krediteure kontrole wat toepaslik is
Toon begrip van kontant kontrole wat toepaslik is
NASIENERS: Daar is geen regte of verkeerde antwoord in die verslag nie maar wat belangrik is dat die kandidaat hul verduidelikings regverdig met behoorlike rekeningkundige beginsels. Daar is 5 kriteria wat apart nagesien moet word met ʼn maksimum van 4 punte per kriterium wat dan ʼn totaal van 20 punte gee. Punte moet nie aan kandidate die top vlak in elke kriterium toegeken word nie tensy u oortuig is dat hulle dit met volkome begrip bespreek het.
4
SOMMIGE ASPEKTE WAT DIE KANDIDATE KAN BESPREEK (Daar kan ook ander wees) 1. ASPEKTE WAT KOMMER WEK: Die aspekte wat in die gevalle studie genoem word, maar met redes hoekom dit gebeur het. 2. VOORRAAD: Dit is seisoenaal en daar sal dus hoë en lae verkoopsvolume wees. Die voorraadtekorte is ʼn rede tot kommer Daar is ʼn dringende behoefte om die sekuriteitsmaatreëls op te skerp. Die gemiddelde voorraadhouding het toegeneem wat nie ʼn goeie teken is nie. Daar moet ʼn markopname gemaak word om te bepaal wat hulle klante nodig het om sodoende die hoë voorraadafskrywings te vermy Gereelde voorraadopnames met die nodige kontrole daaroor moet ingestel word. Verdeling van pligte van die personeel wat met voorraad werk Ensovoorts DEBITEURE: Debiteure invorderingstermyn het toegeneem – nie goed Bied korting en ander belonings aan vir kontantbetalings Keur debiteure Hef rente vir laat betalings en agterstallige rekenings, stuur gereeld maandstate uit, ens. Verdeling van pligte sodat personeel nie maklik bedrog kan pleeg nie. Ens. 4. KREDITEURE Tans word hulle betaal voordat die voorraad verkoop word of voordat debiteure hulle rekenings betaal. Weeg die voordele en nadele van vroeë betalings met ʼn korting op teen die rente wat verloor word op die belegging of rente op die oortrokke bank wat betaal moet word. Ens 5. KONTANT Die personeel wat die kontant beheer moet verantwoordelik gehou word vir tekorte. Verdeling van pligte Verwyder oorskot kontant uit die kontantregister. Ens. 5
3