FORMELE TOETS REAKSIETEMPO EN EQUILIBRIUM HG MEMO 1.1 C 1.2 B 1.3 A 1.4 D 1.5 C 4 x 5 = [20] 2.1.1 Mg + 2HCl MgCl2 + H2 balansering (3) 2.1.2 Gebruik Magnesium poeier in plaas van magnesium lint Gebruik meer gekonsentreerde HCl (4) 2.1.3.1 Volume H2 in cm3 Punte toekenning Asse Stip van punte Trek gladde kromme
Time / tyd in minute(s) 2.1.3.2 (6) Aanvanklik word groot volumes H2 geproduseer maar soos die HCl se konsentrasie afneem en die Mg verminder, verminder die reaksietempo vir t = 2,5 – t = 3 min: Die hoeveelheid H2 geproduseer bly konstant wat beteken die reaksie het gestaak en geen H2 word meer geproduseer nie. (4) Die Magnesiumlint is opgebruik of al die HCl in oplossing is opgebruik. (4) [21] Voorwaarts (2) 3.2 3.3 Na 4 minute (2) Endotermies Verlaging in temperatuur laat die reaksietempo van die voorwaarste reaksie kwaai afneem. Volgens Le chatelier sal die verlaging in temperatuur daartoe ly dat die eksotermiese reaksie toeneem. Die terugwaartse reaksie tempo neem baie minder af as die voorwaartse reaksietempo wat daarop dui dat dit die bevoordeelde reaksie is. Die voorwaartse reaksie is dus endotermies (4) Dit is die nuwe ewewig wat ingestel is (2) Geen invloed (2)
2.1.4
Vraag 3 3.1
3.4 3.5
3.6 Voor Tydens Ewewig
2XY3(g) 5 4 1
2XY2(g) 0 4 4
+
Y2(g) 0 2 2
Konsentrasie
1 mol.dm3 2
4 mol.dm3 2
2 mol.dm3 2
Kc
= = =
[ XY2 ]2 [Y2 ] [ XY3 ]2 (2) 2 (1) (0,5) 2 16
(7) [19] Totaal: 60