LAASTE WIL EN TESTAMENT VAN SANDRA VAN DEVENTER Identiteitsnommer: 441203 0065 08 3
GETUIES: 1. ____________________ ________________________ TESTATEUR ________________________ TESTATRISE
2. ____________________
Hierdie is die laaste en uiterste wilsbeskikking en testament van my, SANDRA VAN DEVENTER (Gebore Kruger) Identiteitsnommer: 441203 0065 08 3 Ongetroud
1.
HERROEPING Ek herroep hiermee alle vorige testamente en/of kodisille deur my gemaak op watter enige stadium voor hierdie testament.
2.
NOMINASIE VAN EKSEKUTEUR Ek nomineer my prokureur, Jaco Theron Lindhout as eksekuteur/eksekutrise en trustee van my boedel met die mag van assumpsie en vervanging.
3.
BEMAKING 3.1 Met my afsterwe bepaal ek dat uitgesluit enige spesifieke bates wat later hierin uiteengesit word, alle bates en vorderings van my oorgedra moet word aan ‘n testamentêre trust wat gestig moet word. Ek bepaal dat my eksekuteur, Jaco Theron Lindhout en my drie kinders, synde A) Marius Kruger van Deventer; B) Tanya Joan Smit; C) Joanine Albasini Van Deventer; aangestel word as trustees van die boedel. Ek bepaal verder dat die begunstigdes van my boedel my drie kinders is in gelyke dele.Die van die langslewende stel ons ons kinders Jacoba Petronella Eveleigh en/of Elizabeth Johanna Catherina Gould en/of Agatha Gertruida Roux aan as die eksekuteurs en trustees van die boedel
3.2
3.3
GETUIES: 1. ____________________ ________________________ TESTATEUR ________________________ TESTATRISE
2. ____________________
van die langslewende. Hierdie aanstelling gaan gepaard met die mag van assumpsie en vervanging. Ons bepaal dat die genoemde Jacoba Petronella Eveleigh en/of Elizabeth Johanna Catherina Gould en/of Agatha Gertruida Roux daarvan vrygestel word om sekerheid te stel vir die administrasie van sodanige boedel en voordele en laasgenoemde word hierna "die trustboedel" genome.
5
NOMINASIE VAN FIDEICOMMISSARISSE Ons verklaar dat die saamgesmelte boedel in geheel (alternatiewelik die restant van die saamgesmelte boedel) by die dood van die langslewende van ons gelykop verdeel word onder die kinders uit ons huwelik of hulle nasate per stirpes.
6
AANSTELLING VAN EKSEKUTEUR Met afsterwe van die langslewende stel ons ons kinders Jacoba Petronella Eveleigh en/of Elizabeth Johanna Catherina Gould en/of Agatha Gertruida Roux aan as die eksekuteurs en trustees van die boedel van die langslewende. Hierdie aanstelling gaan gepaard met die mag van assumpsie en vervanging. Ons bepaal dat die genoemde Jacoba Petronella Eveleigh en/of Elizabeth Johanna Catherina Gould en/of Agatha Gertruida Roux daarvan vrygestel word om sekerheid te stel vir die administrasie van sodanige boedel en voordele en laasgenoemde word hierna "die trustboedel" genome.
7
BEVOEGDHEDE VAN TRUSTEE Die trustee het volle bevoegdheid om die kapitaal van die trustboedel na sy uitsluitlike goeddunke te belê of herbelê. Hy he took volle bevoegdheid om namens die trustboedel te kontrakteer en om enigiets te doen of enige dokumente te teken wat na sy goeddunke vir die administrasie van sodanige boedel nodig ag.
8
COLATIO / INBRINGING Dit is ‘n uitdruklike voorwaarde dat geen bates wat ‘n begunstigde gedurende ons leeftyd van ons ontvang het in berekening gebring moet word by die verdeling van ons boedels nie.
9
BESKERMING VAN VOORDELE
GETUIES: 1. ____________________ ________________________ TESTATEUR ________________________ TESTATRISE
2. ____________________
Dit is ‘n uitdruklike voorwaarde dat enige voordeel, wat kragtens hierdie testament aan enige begunstigde toeval, sowel as enige inkomste wat daaruit verdien mag word, uitgesluit sal wees van die regsgevolge van einge bestaande of toekomstige huwelik of verhouding. GETUIES: 1. ____________________ ________________________ TESTATEUR ________________________ TESTATRISE
2. ____________________
10
NDERVERDELINGS OOREENKOMS Indien dit egter nie moontlik is om vaste eiendom aan ‘n aantal persone oor te dra nie en, indien die erfgename nie ‘n herverdelingsooreenkoms kan of wil aangaan nie en indien hulle dit verkies, die erfgename, onmondiges deur hulle voogde bygestaan of verteenwoordig, die geleentheid gebied moet word om 'n beslote korporasie, maatskappy of soortgelyke ondernemingsvorm of trust te stig waarin hulle ledebelange, aandele of soortgelyke belnge besit in dieselfde verhouding as wat hulle die vaste eiendom self sou besit het, indien die oordrag aan hulle moontlik sou gewees het. Indien 'n ondernemingsvorm of truat ingevolge die voorafgaande bepalings gestig word en, indien die eksekuteur en/of trustee tevrede is dat dit aan die voorgeskrewe vereiste voldoen, sal die vaste eiendom aan sodanige ondernemingsvorm of trust toekom. Alle kostes aangegaan vir die oprigting van sodanige ondernemingsvorm of trust sal deur die boedel en/of trust gedra word.
11
GELYKTYDIGE AFSTERWE Indien ons gelyk of binne 120 dae na mekaar sou sterf, moet die erfporsies onmiddellik in gelyke dele aan ons kinders gaan onderworpe aandie bepalings van paragrawe 6 en 7 van hierdie testament
GETUIES: 1. ____________________ ________________________ TESTATEUR ________________________ TESTATRISE
2. ____________________
GETUIES: 1. ____________________ ________________________ TESTATEUR ________________________ TESTATRISE
2. ____________________
GETUIES: 1. ____________________ ________________________ TESTATEUR ________________________ TESTATRISE
2. ____________________