Pryslys by cuiliqing

VIEWS: 30 PAGES: 1

									                             RAU EASY FARMING
                                Kwaliteit en eerlike diens is ons leuse!

        Cornelis Rautenbach                                       Albie Rautenbach
        Selnr. 082 3714 390.                                      Selnr. 082 959 5759
        Telnr. 058 8631735 (na 19:00 saans)                       Telnr./faksnr.: 058 8631515


                                                 PRYSLYS
                  ITEM                                                   VOOR BTW           NA BTW

1. RAU IMMOBILISEERDER
  Met rektale staaf en ingeboude battery. Herlaaibaar vannaf bakkie.
  Is veilig vir kalwers, dragtige diere, boerbokke, perde
  en wild. Die Rau Immobiliseerder word deur Veeartste en
  verskeie Universiteite aanbeveel.                                      R 1 950.00         R 2 223.00
        220V/12V laaier (opsioneel)                                      R   130.00         R   148.20

2. RAU MEERDOELIGE BRANDMERKOONDE
   (RAU BURNERS)
  Oonde is opvoubaar en maak brandysters rooiwarm
  binne 45 sekondes.

  2.1       RAU 4-letter gasbrander                                      R 780.00           R 889.20
  2.2       RAU 6-letter gasbrander                                      R 848.00           R 966.72
  2.3       RAU 12-letter meerdoelige gasbrander                         R 1 290.00         R 1 470.60
  2.4       RAU 3/12 meerdoelige gasbrander                              R 1 575.00         R 1 795.50

3. RAU VLEKVRYE STAAL BRANDLETTERS
  (7.5cm X 4.5cm) - volgens spesifikasie vir beeste                      R    94.00         R   107.16
  (5cm X 3cm) - vir skape, bokke, of kalwers                             R    94.00         R   107.16

4. RAU ONTHORINGBOUTE
  Word verhit in Rau oonde.                                              R   150.00         R   171.00

5. RAU NEUSPLATE
  Neusplate is herbruikbaar. Vergemaklik bestuur en
  verseker minder gewigsverlies by koeie en kalwers.                     R    17.50         R    19.95

6. NEKKLAMPE                                                             R 4 200.00         R 4 788.00

7. OOK BESKIKBAAR:
             Brand van beeste.
             Giet van ronde beton suipkrippe en reservoirs. (34 000L)
             Herstel van ou reservoirs.
             Geregistreerde Tuli Bulle en vroulike diere
             Tuli produksieveiling 8 Junie 2010

								
To top